Groothertogin Anastasia Nikolajewna van Rusland

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Nikolajewna en die van is Romanowa.

Vir Anastasia, die eerste vrou van Iwan die Verskriklike, sien Anastasia Romanowna.
Anastasia Nikolajewna
Anastasia, omstreeks 1914.
Gebore
Anastasia Nikolajewna Romanowa
(Анастаси́я Никола́евна Рома́нова)

5 Junie 1901
Sterf16 Julie 1918
NasionaliteitRussies
TitelGroothertogin
Ouer(s)Nikolaas II van Rusland
Aleksandra Fjodorowna
Handtekening

Anastasia Nikolajewna Romanowa (Anastasia Nikolajewna Romanowa; Russies: великая княжна Анастаси́я Николаевна, welikaja knjazjna Anastasia Nikolajewna; 5 Junie 1901Jekaterinburg, 16 Julie 1918) was die vierde en jongste dogter van keiser Nikolaas II van Rusland en keiserin Aleksandra Fjodorowna. Sy was die jongste suster van Olga, Tatjana, Maria en Aleksei.

Anastasia is op sewentienjarige ouderdom in Jekaterinburg oorlede toe sy, haar hele familie en nog vier ander deur die Bolsjewiste doodgeskiet is. Sedert 1918 bestaan daar egter al gerugte dat sy die slagting oorleef het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search